Oor ons

Verkondig die evangelie, berei ‘n volk voor

Die United Church of God – Suider-Afrika is ‘n Christelike kerk met gemeentes regoor Suid-Afrika en in die meeste streke van die wêreld. Ons is deel van die United Church of God, ‘n Internasionale Vereniging.