Die Huwelik en die Familie
Wat is die Bybelse riglyne vir ‘n gelukkige en produktiewe huwelik? Wat sê God is ‘ware liefde’? Ons leef in ‘n wêreld versadig met seks. Maar mis ons ‘n onvervulde dimensie wanneer dit kom by seks en die huwelik? Wanneer en hoe het seks ontstaan - en waarom?