Die kerk

“Ek sal My kerk bou” (Matteus 16:18)
Gefokus op hierdie onderwerp
Dit is
Die United Church of God
Die missie van die United Church of God is om die min verstane evangelie wat deur Jesus Christus verkondig word—die goeie nuus van die komende Koninkryk van God—aan die wêreld te verkondig en om mense vir die Koninkryk voor te berei.
Studiegids
God se Plan Volgens Sy Heilige Dae
Die belofte van hoop vir die hele mensdom
Deur Sy jaarlikse siklus van feeste wat in die Skrif beskryf word, openbaar die Skepper van die mensdom Sy verstommende meesterplan vir elke man, vrou en kind wat nog ooit geleef het.
Studiegids
Die Kerk wat Jesus Gebou het
Jesus en Sy apostels het gesê sekere vrugte sal Sy Kerk identifiseer. Kom ons ondersoek hulle in teenstelling met dié wat deur ‘n ander gees beïnvloed word en ‘n ander evangelie verkondig.
Studiegids
Die Fundamentele Geloofstellings
van die United Church of God
Ons opdrag is om die evangelie van die komende Koninkryk van God aan die hele wêreld te verkondig as ‘n getuienis en alle nasies te leer om, wat Christus beveel het, te onderhou.
Studiegids
Verwante media
Beyond Today Shorts
When Church Fails You But God Doesn’t 
In this Beyond Today short, host Darris McNeely shares a heartfelt reflection on faith, doubt and the enduring power of God’s Word. Many people today struggle with disappoi...
Meer hulpbronne

Bible Course Lessons

Our 12-Lesson Bible Course is freely available. The lessons below are specifically related to the the current topic.

Les 10
Wat bedoel die Bybel wanneer dit oor die Kerk praat?
Bybelkursus
Verwante inhoud