Wat is die doel van die menslike lewe? Is ons hier vir ‘n rede?
Wat bedoel die Bybel wanneer dit oor bekering en die doop praat? Vind die antwoorde op hierdie vrae in hierdie studiegids, “Wat jy moet weet oor waterdoop”.
” … Breed is die pad wat na ondergang lei … hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!” (Matteus 7:13,14 Nuwe Lewende Vertaling).
Sal u dit vind?
