Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Wat Gebeur na die Dood?

Kan ons werklik weet of daar lewe anderkant die graf is? Deur die Woord van God te ondersoek vir antwoorde op ons vrae, kan ons baie leer oor beide lewe en dood. Hierdie boekie sal kyk na wat God, ons Skepper, oor lewe en dood sê in Sy geïnspireerde Woord, die Bybel.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Of Mense 'n Onsterflike Siel het
  • Of Na-Dood Ervarings Werklik is
  • Of die Goddeloses vir Ewig in die hel Brand
  • Hoe om Hartseer te Hanteer
  • Wat die Bybel Werklik Belowe

Paradys, Reïnkarnasie, Gees, Hemel, Spoke, Hel, Engele…

Hierdie idees kan nie alles reg wees nie! Ons gratis studiegids sal u help om te verstaan wat die Bybel sê oor wat met u geliefdes gebeur nadat hulle dood is. Dit kan u dalk verras, en terselfdertyd vrede en aanmoediging gee.

Moenie hierdie geleentheid mis om die bemoedigende waarheid te ontdek nie!

Hierdie boekie sal kyk na wat God, ons Skepper, oor lewe en dood sê.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides