Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Vergifnis is Moontlik

Die pad na vergifnis kan lank en moeilik wees, maar deur God se liefdevolle leiding is dit moontlik om die berge van gebelgdheid, wrokke en bitterheid te verwyder. Vergifnis is die kern van Christelike geloof, oortuiging en optrede.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Die Apostel Paulus se Instuksies
  • Ons Behoefte om te Vergewe
  • Hoe Sonde Vergewe Word
  • Die rol van die Doop
  • Leef 'n Nuwe Lewe in Christus

Vergifnis is die kern van Christelike geloof, oortuiging en optrede.

Die pad na vergifnis kan lank en moeilik wees, maar deur God se liefdevolle leiding is dit moontlik om die berge van gebelgdheid, wrokke en bitterheid te verwyder.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides