Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Die Verenigde State van Amerika en Brittanje in Bybel Profesie

Die wonderlike verhaal van die opkoms van die Britse ryk en die Verenigde State het 4,000 jaar gelede begin met die Bybelse patriarg Abraham.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Die twee nasies wat die wêreld verander het
  • God se verbintenis met Abraham se afstammelinge
  • Antieke Israel: van ryk tot ballingskap
  • Die oorsprong van die Noordwes-Europeërs
  • Josef se geboortereg

Sê die Bybel vir ons wat voorlê vir die Verenigde State en die Britse Statebond, insluitende Suid Afrika? Wat is die oorsprong van die Afrikaner en ander volke?

Die antwoorde op hierdie vrae is interessant en verrassend! Die VSA en Brittanje in Bybel Profesie, ‘n gratis 111-bladsy volkleurboekie, sal u help om die antwoorde op hierdie vrae en meer te verstaan, insluitend die relevansie van baie aktuele gebeure.

Die wonderlike verhaal van die opkoms van die Britse ryk en die Verenigde State het 4,000 jaar gelede begin met die Bybelse patriarg Abraham. God se beloftes sou ‘n verstommende toekoms vir sy nageslag meebring.

Dink net – hoe kon ‘n relatiewe klein eiland en ‘n groep kolonies die hele wêreld die afgelope twee eeue oorheers? Die verrassende antwoord lê in Bybelprofesieë!

Die wêreldwye finansiële krisis, enorme Amerikaanse skuld en die toenemende bedreigings van terroriste-aanvalle het baie laat glo dat die magsbalans in die wêreld verander het en dat die oorheersing van die Verenigde State en die Britse Statebondlande nou besig is om te daal.

Die Bybel verduidelik wat direk vir hierdie groot nasies voorlê en hoe hul lot die res van die wêreld sal beïnvloed.

Die Verenigde State en Brittanje in Bybel Profesie is ‘n gratis 111 bladsy volledige kleurboekie wat u sal help om die geskiedenis en toekoms van Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk, Australië en die Verenigde State van Amerika beter te verstaan. Dit is pragtig aangebied en propvol interessante inligting wat u ook sal help om sin te maak uit baie aktuele gebeure.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides