Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Vakansiedae of Heilige Dae

Maak dit saak watter dae ons Onderhou?
Baie mense is geskok om die oorsprong van ons gewildste godsdienstige vakansiedae te ontdek. Hulle is ook verbaas om te ontdek dat die dae wat God ons beveel om in die Bybel te vier- dieselfde dae as wat Jesus Christus en die apostels gevier het, feitlik universeel geïgnoreer word. Hoekom?

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Kersfees: Die Onvertelde Storie
  • Paasfees: Verberging van die Bybelse Waarheid
  • Die teken van die Messias
  • God se Dae van Aanbidding
  • Of dit vir God saak maak hoe ons Hom aanbid.

Baie mense is geskok om die oorsprong van ons gewildste godsdienstige vakansiedae te ontdek. Hulle is ook verbaas om te ontdek dat die dae wat God ons beveel om in die Bybel te vier- dieselfde dae as wat Jesus Christus en die apostels gevier het, feitlik universeel geïgnoreer word. Hoekom? Het u ook al ooit gewonder waarom die veronderstelde Christelike vakansiedae van vandag met soveel rituele en gebruike waargeneem word wat nêrens in die Bybel voorkom nie?

In hierdie boekie sal u gedetailleerde antwoorde op hierdie vrae ontdek.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides