Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Jesus Christus

Die Ware verhaal
Wie was Jesus? Min sal betwis dat ‘n man genaamd Jesus 2,000 jaar gelede geleef het en dat Hy ‘n groot leermeester was wat die wêreld van Sy tyd af vorentoe beïnvloed het.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Wie—en Wat—was Jesus Christus?
  • Jesus se wonderlike vervulling van profesieë
  • n Sondelose en wonderbaarlike lewe
  • Die Messias se misverstaande sending
  • Wie het Jesus doodgemaak?

Neem die mite en tradisie weg, en maak gereed vir ‘n verrassende reis na die werklike lewe van hierdie wonderlike persoon wat die verloop van die wêreldgeskiedenis verander het.

U sal ‘n man van diepgaande wysheid en vriendelikheid, krag en karakter ontmoet, met doelgerigtheid en toewyding aan ‘n saak groter as enige ander.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides