Bybelstudiegidse

Is die Bybel Waar?

Kan jy die Bybel glo? Wat van wetenskaplike ontdekkings wat die Bybel “weerlê”? Hierdie insiggewende boekie bespreek hierdie belangrike vrae en help jou om die antwoorde te vind.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Die Bybel in die Moderne Wêreld
  • Die Vooroordeel Teenoor die Bonatuurlike
  • Sterrekunde en die Bybel
  • Argeologie en Profetiese Bewyse
  • Die Bybel en u
JA, GESKIEDENIS BEWYS DIT! Hierdie gids sal u help om bemoedig te wees oor die akkuraatheid van die Bybel!

Die Bybel is nie ‘n versameling van antieke legendes nie, maar geskiedkundige verslae wat die verstand van ‘n liefdevolle en kragtige Skepper God en Sy verwagtinge vir die mensdom openbaar. As God gebeurtenisse eeue vooruit binne die bladsye van die Bybel kan voorspel en dit dan kan laat gebeur, het ons onweerlegbare bewys dat die Bybel inderdaad Sy geïnspireerde Woord is.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides