Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Is God ’n Drie-eenheid?

Is God ’n Drie-eenheid? Hierdie boekie ondersoek die geskiedenis van die leerstelling van die Drie-eenheid, ’n geloof wat baie belangrik is vir menige Christene. Wees voorbereid op ’n paar verrassings.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Die verrassende oorsprong van die drie-eenheidsleer
  • Hoe God in die Bybel geopenbaar word
  • God se plan om 'baie kinders na die heerlikheid' te bring'
  • Die transformerende krag van God se Heilige Gees
  • Hoe om die Gees van God op te wek

Die Skrif beskryf duidelik ‘n God wat die Vader genoem word, Jesus Christus wat die Seun van God genoem word, en ‘n goddelike Heilige Gees.

Die oortuiging dat hierdie drie as ‘n drie-eenheid bestaan, is eeue na die dood van Christus ontwikkel en het een van Christendom se algemeenste leerstellings geword.

Die Bybel onthul egter probleme met hierdie siening wat die wonderlike doel wat God vir die mensdom het, verbloem. Kom ons ondersoek die Skrif en vind uit wat die Bybel eintlik sê.

Moenie uitstel nie, bestel u gratis kopie van hierdie gids of lees dit aanlyn.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides