Voel u onvoldoende as ‘n Christen? Wil u ‘n nouer verhouding met God hê, maar voel vasgevang-asof niks gebeur nie? Wil u hê u verhouding met God moet lei tot ‘n beter verhouding met familie en vriende?
Hulpmiddels vir Geestelike Groei lê geestelike hulpmiddels uiteen in ‘n reeks aksies wat jou sal help om te groei in die genade en kennis van God die Vader en Jesus Christus (2 Petrus 3:18). Jy kan dadelik begin om hierdie hulpmiddels te implementeer, en deur dit te doen sal jy resultate sien. Jy kan Hulpmiddels om Geestelike te Groei hier aanlyn lees of ‘n kopie aanvra om aan jou gestuur te word.
