Die Bybel is die wêreld se topverkoperboek … tog, ten spyte van die Bybel se gewildheid, word dit ook beskryf as die boek wat die meeste verkeerd verstaan word.
Was u een van diegene wat dit moeilik gevind het om die Bybel te verstaan? Wens u dat u geweet het hoe om die tydlose beginsels beter toe te pas, hoe om dit te gebruik om ‘n regte verhouding met die outeur, u Skepper, te bou?
