Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Die Fundamentele Geloofstellings

van die United Church of God
Ons opdrag is om die evangelie van die komende Koninkryk van God aan die hele wêreld te verkondig as ‘n getuienis en alle nasies te leer om, wat Christus beveel het, te onderhou.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • God se doel vir die mensdom
  • God, die Vader, Jesus Christus en die Heilige Gees
  • Waterdoop en handoplegging
  • Die kerk
  • Die feeste van God

Ons oorsprong kan teruggevoer word na die Kerk wat Jesus in die vroeë eerste eeu gestig het. Ons volg dieselfde leringe, doktrines en praktyke wat destyds gevestig is. Ons opdrag is om die evangelie van die komende Koninkryk van God aan die hele wêreld te verkondig as ‘n getuienis en alle nasies te leer om te onderhou wat Christus beveel het.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides