God se boodskappers en geestesleër
Engele beïnvloed die wêreld op maniere wat ons nie eers kan begin indink nie. Engele kan ook u lewe beïnvloed.
Hierdie studiegids ondersoek van die interessante en diepsinnige verse wat insig gee in hierdie onsigbare dienaars van God, wat “diegene wat saligheid sal beërf” dien. Die Skrif het veel om ons oor hierdie fassinerende onderwerp te vertel.
