Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Die Wegraping vs. Die Bybel

Kom hierdie lering uit die Bybel? Verken die oorsprong van hierdie leerstelling en ontdek die wonderlike hoop van die opstanding wat God vir die hele mensdom beplan het.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Weerlê die Wegrapingsdwaling
  • Die Eerste Vrugte van God
  • Die Tydlyn van Eindtyd Gebeurtenisse
  • Die Sewende Trompet en Christus se Wederkoms
  • Die Hoop van die Opstanding

Christene oor die hele wêreld soek ‘n skielike redding — ‘n Wegraping-om hulle te red van die komende tyd van benoudheid. Verken die oorsprong van hierdie leerstelling en ontdek die wonderlike hoop van die opstanding wat God vir die hele mensdom beplan het.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides