Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Die Midde-Ooste in Bybelprofesie

Terreur aanvalle wat die hele wêreld geskok het, het ook die besef gebring dat die Midde-Ooste ons almal beïnvloed, ongeag waar ons woon.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Die Opkoms en Val van Eertydse Israel
  • Die Vier Ryke van Daniël se profesie
  • Die Opkoms van Islam
  • Die Skepping van die Moderne Midde-Ooste
  • Die Herlewing van Fundamentalistiese Islam

Hierdie studie verduidelik die oorsake van konflik in hierdie wisselvallige streek tussen Arabier en Jood en Oosterse- en Westerse kulture.

Ons gratis boekie handel nie net oor die verlede en hede nie, maar ook oor die toekoms soos deur geïnspireerde skrywers geprofeteer meer as 2,000 jaar gelede.

Huidige konflikte kan nie verstaan word sonder om dit in hul historiese konteks te plaas, en die moderne invloede wat daardie historiese vlamme aanblaas, te herken nie.

Die Midde-Ooste sal ons wêreld verander…

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides