Bybelstudiegidse

Christus se Heerskappy op Aarde

Hoe dit sal wees
Wanneer Christus terugkeer, sal Hy die menslike regerings van die wêreld vervang met Sy eie Koninkryk van vrede en vreugde. Vind uit hoe Sy heerskappy op aarde sal lyk en hoe jy daar kan wees om dit te sien.

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • Die Boom van die Kennis van Goed en Kwaad
  • Christus se Wederkoms na Hierdie Aarde
  • Die Oorsake van Oorlog
  • Die Weg van Vrede
  • Hoe Harte en Gedagtes Verander sal Word

Net soos Hy belowe het, kom Jesus Christus spoedig terug.

Wanneer Hy kom, sal Hy die menseregerings van die wêreld vervang met Sy eie Koninkryk van vrede en vreugde. Vind uit hoe Jesus se heerskappy op aarde sal lyk en hoe u daar kan wees om dit te kan beleef.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides