Huidige Onderwerp(e):

Bybelstudiegidse

Beheer u Finansies

In ons studiegids sal jy ontdek:

  • 'n Bybelse Oorsig oor Geld en Rykdom
  • Ons Finansiële Verantwoodelikhede
  • Suksesvolle geldbestuur
  • Geld en Families
  • Hoe om God se Seën te Soek

Watter raad gee die Bybel oor rykdom en ons gesindheid teenoor geld?

Is geld werklik die wortel van alle kwaad? Weet u wat God dink oor bankrotskap? Wat sê die Bybel oor liefdadigheidsbydraes? Hoeveel moet ons gee?

Maak seker dat u hierdie boekie lees om Bybelse antwoorde op hierdie belangrike vrae en meer, te ontdek.

Deel hierdie bladsy

Jy mag dalk ook belangstel in…

More About the Church

Overcoming & Improving Your Life

Bible Prophecy

Holidays & God’s Holy Days

Family Bible Discussion Guides