Die mensdom is ontneem van die sleutels wat 'n omvattende begrip van God se plan en doel vir die mensdom ontsluit. God openbaar Sy wonderlike plan in die profesieë en leringe van die Skrif. In hierdie les sal u sien hoe God ons voorsien het van die sleutels om Sy plan deur Sy heilige feeste te ontsluit.