Hoekom gratis?

Alle materiaal wat op hierdie webwerf aangebied word, word moontlik gemaak deur die vrywillige bydraes van lede van die United Church of God en deur skenkings van ons uitgebreide familie van medewerkers en skenkers wat help om die boodskap van hoop met ander te deel.

Alhoewel ons nie die algemene publiek vir fondse vra nie, word bydraes om ons te help om hierdie boodskap van hoop met ander te deel, verwelkom. Die United Church of God, in ooreenstemming met verantwoordelike finansiële rentmeesterskap, word jaarliks geoudit deur ‘n onafhanklike rekeningkundige firma.

Ons is dankbaar vir die ruimhartige skenkings en tiendes wat ons bevoorreg is om te ontvang tot voordeel van die verkondiging van die ware Evangelie in alle nasies.

Finansiële bydraes om ons te help om hierdie boodskap van hoop met ander te deel, is baie welkom.

“Verniet het julle ontvang, verniet moet julle gee.”

Matteus 10:8

In ooreenstemming met Christus se herinnering, word al ons literatuur sonder koste of verpligting versprei aan almal wat dit aanvra.

Wil u 'n skenking maak?

Help ons om die sending van die United Church of God te vervul.