Die Verenigde Kerk van God hou weeklikse Sabbatbyeenkomste in Oos-Londen. Ons Sabbatdiens is ontwerp rondom onderrig in die Woord van God, en is ‘n geleentheid vir gemeenskap en aanmoediging in u Christelike wandel. Om lokaalbesonderhede te bevestig, kontak asseblief die predikant per telefoon, of e-pos deur die onderstaande vorm te gebruik voor die diens.