Arthur Fisher is 'n leraar in die United Church of God and dien as van die Kempton Park en Kimberley gemeentes. Op 17 Oktober 2016 is Arthur Fisher in die bediening ingestel bevestig. Hy is met Gail getroud.
Op 2 Januarie 2016 is Barry Lavers in die bediening bevestig om in die gemeente Bricket Wood, Hertfordshire, in Engeland te dien. Barry het onlangs na Suid-Afrika getrek met sy vrou, Madhu, waar hy nou in die Kempton Park gemeente dien.