Die leraars van die United Church of God is daarop gemik om geestelike leiding en wysheid aan te bied deur hulle voorbeeld, persoonlike interaksie, preke en Bybelonderrig. Daarbenewens bied hulle berading vir die doop en huwelik asook vertroosting en ondersteuning in die geval van dood of ander moeilike beproewinge in die lewe, aan.
2 Timoteus 4:2