Dankie vir u ondersteuning
Dankie dat julle help om die saad van die Evangelie in Suider-Afrika te plant.
In navolging van Jesus Christus se opdrag (Matt 10:8), word die boodskap van die Evangelie vrylik deur die United Church of God Suid-Afrika en sonder verpligting aan almal wat dit begeer, verskaf. Die koste om ons gratis literatuur te voorsien, word gewillig gedek deur die vrywillige bydraes van ons lede en medewerkers. Ons vra nie vir donasies nie, maar bydraes word met dank aanvaar.
Internetbankdienste of direkte deposito
NEDBANK BEPERK
REKENING 2922 1110 08
LET WEL: Bankdeposito’s kan gratis by enige tak van NEDBANK BEPERK gemaak word; ander banke mag ‘n oorplasingfooi hef.
Weereens dankie vir u belangstelling en ondersteuning, dit word opreg waardeer.
